to the website of

MARIA PRINSLOO

South African Author, Ghostwriter and Freelancer

MariaPrinslooProfilePic

Published Writer

Successfully published a Children’s audio book with four loving stories through Betathanpaper Publications called Storieland. Published Bloed en Modder, a crime novel focusing on a copycat killer using the methods of the top 10 serial killers of all time. Publisher by Naledi Publishers.

Gepubliseerde Skrywer

Bloed en Modder is suksesvol gepubliseer deur Naledi Uitgewers en handel oor ‘n reeksmoordenaar wat die metodes van die top 10 reeksmoordenaars gebruik het om na te bots in sy eie moord spel. Storieland is deur Betathanpaper Prokusies in oudio formaat vrygestel en is gevul met vier lekker luister stories.

Successful Ghostwriter

Successfully written published works for well known authors and unknown authors of which one reached bestseller status internationally. Most of the seven published works as ghostwriter focused on self-help and life changing advice on how to break bad habits, positive parenting and managing stress.

Suksesvolle Skimskrywer

Sewe manuskripte as skimskrywer is suksesvol voltooi en uitgegee deur die skrywers onder hul eie name. Een van hierdie boeke is reeds as ‘n topverkoper erken. As skimskrywer is werke voltooi wat gefokus is op self-help en lewens veranderende gewoontes, positiewe ouerskap en die suksesvolle beheer van spanning in vandag se lewe.

Researcher / Report / Freelance Writer

Work as researcher and report writer for international companies focused on everyday issues and performances. Research and writing on topics on request via email. Great with SEO and blog writing. Research on namouras search-engines and reliable sources.

Navorser / Raportering / Vryskutskrywer

Beskikbaar vir werk as navorser en rapportering en verslag skryf vir internasionale Besighede gefokus op hedendaagse kwessies en optredes. Hierdie diens is beskikbaar op aanvraag per epos. Goeie SEO en blog skrywer. Naslaanwerk word op verskeie soekmasjiene en op betroubare bronne verkry.

All great stories told started with an idea and grow into existence with faith and commitment and hard work!