About

MariaPrinsloo About

Maria ES Prinsloo, die skrywer, is iemand met passie vir woorde en skryf. Sy is gebore en getoë in Pretoria, is geskei en het gaan nesskop in die Laeveld. Sy het twee kinders, en is geseën met vyf kleinkinders. Haar kinderboek, Storieland is in audio beskikbaargestel en is gevul met vier heerlike luister kinderverhale. Sy het eers verskeie boeke as skimskrywer geskryf vir bekende internasionale skrywers waarna sy besluit het om haar hand in haar eie werk te steek. Haar eerste boek is reeds deur Naledi Uitgewers uitgegee en daar is nog vele meer van haar eie werke op die tafel om binnekort gepubliseer te word. Sy het ook ‘n passie om as skimskrywer ander te help om hul stories en werke die lig te laat sien. Uit die sewe reeds gepubliseerde boeke as skimskrywer het vier reeds topverkoper status bereik.

Dis na hierdie manuskripte dat sy besluit het om weer op haar eie skryfwerk te fokus en so is Bloed en Modder saamgestel. Sy is tans besig om nog twee manuskripte te finalliseer. Alhoewel sy baie lief is vir positiewe selfhelpboeke, is haar groot liefde vir geweld- en moordstories haar eerste keuse.

Sien gerus die verskillende dienste wat ek lewer.

Research – Plan – Think – Write

Maria ES Prinsloo, the writer of this book, is passionate about words and writing. She was born and raised in Pretoria, divorced and settled in the Lowveld. She has two children and is blessed with five grandchildren.

Her children’s audiobook was published and contains four fun to listen to children’s books. She also wrote numerous books as a ghostwriter for well-known international writers. It was after completing these works that she started to focus on her own writing and publishing her own work. Her first crime novel Bloed en modder was published by Naledi Publishers and there are many more manuscripts on the table for publishing soon. She is also finalizing two other manuscripts.  Although she likes writing about the positive self-help books, her first love is murder mysteries and crime novels. Four out of the seven books written as ghostwriter made it to the bestsellers list.

Feel free to browse this page to find the services I can provide.

Education and Resourses

I have successfully completed a wide range of certificates and diplomas in the field of creative writing including, children’s books, picture books, writing for young Adults and teenagers and of course novels. These qualifications include studies done through SA Writers College and online courses at universities and colleges both here in South Africa and the UK.

I also have numerous search engine’s and research platforms I also have numerous search engine’s and research platforms where I obtain the necessary information for each project. By mixing the right amount of knowledge and imagination, there is a whole new world of stories to be told.

In my professional past and career, I have Diploma’s in mostly the legal field of South African Law and worked for years in the Legal Sector.

A story untold is lost forever

Ek het ‘n wye verskeidenheid van skryf kursusse en sertifikate en diploma’s bekom en suksesvol voltooi in kreatiewe skryfkuns insluitende kreatiewe skryfkuns vir Kinderboeke, Prenteboeke en Jeug en Jong Volwasse skryfkuns en natuurlik ook Volwasse roman skryfkuns. Hierdie kwalifikasies sluit studies in by SA Writers Collage asook aanlyn deur instansies soos universiteite en skole insluitende ‘n diploma in Engelse Literatuur deur die universiteit aangebied aanlyn vanuit die UK.

Die gebruik van verskeie soekblaaie en naslaan platforms word gebruik om navorsing te doen ten einde inligting in te win oor verskeie velde voor enige projekte aangepak word. Ja, Google weet nie alles nie. Deur navorsing, insameling van korrekte inligting en kennis gemeng met ‘n sterk verbeelding is die moontlikhede en onvertelde stories eindeloos.

In my professionele werksagtergrond beskik ek oor ‘n Diploma in Paralegal en het ek jare se ondervinding in die Suid Afrikaanse regsafdeling.

Knowledge is the key to success
Verified by MonsterInsights