Description
Welcome to Maria Prinsloo’s shopping page. “Shit,” fluister sy hees. Tree vir tree loop sy stadig in die rigting van die boom. Daar is iets onder die boom. Blink en donker. Sy tuur vooruit. Al is dit nie meer stikdonker nie, kan sy nie goed genoeg sien nie. Die reuk van metaal stoot in haar neus op. Sy ken die reuk. Tree vir tree gaan sy versigtig nader. Sy stop. Haar linkervoet sink weg. Bloed en modder vou om haar sandaal. Irma kyk op. “Liewe genade …”
Irma Mulder is ’n eens erkende oorlogjoernalis. Sy verhuis terug na Suid-Afrika ná ’n bomaanval wat die lewe van een van haar kameramanne geeis het. Nou woonagtig in ’n klein toeristedorp, Nelspruit, skryf sy vir die plaaslike koerant. Sy is onvergenoeg met die meer vervelige nuusberigte waarheen haar redakteur haar stuur. Sy dreig haar redakteur dat sy sal bedank na ’n onderonsie met hom. Sal die polisie daarin slaag om die reeksmoordenaar vas te trek daar dit te laat is?
“Shit,” Irma whispered. Slowly stepping in the direction of the tree. There is something shiny under the tree. She gazes at it. Even though it is not dark anymore, she is unable to see clearly in the early morning light. The smell of metal burns up her nose. She is well aware what this smell is. Step by step she carefully goes closer. She stops. Her left feet sunk away in blood and mud that slowly folds around her sandal. Irma looks up. “Holy …”
Irma Mulder is a well-known journalist. She moved back to South Africa shortly after an explosion claimed the life of one of her cameramen. Now settled in the small tourist town, Nelspruit, she writes short articles for the local newspaper, Tuis. However, she is dissatisfied with the stories her publishing director is sending her on. Will the police be able to catch the serial killer before it’s to late?
Reviews
There are no reviews yet.